Jaarboeke

Beroepsgesondheid- en veiligheidswetgewing in Suid-Afrika 772


 
Modulekode EOH 772
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Die module behels die studie van die huidige relevant beroepsgesondheid- en veiligheidswetgewing in Suid Afrika. Die fokus is om leerders ’n werkskennis te bied van die huidige wetgewing. Scenario’s en gevallestudies om die toepassing van die wet te illustreer sal bespreek word.

Modulekrediete 10.00
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Skool vir GSOH
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences